

Oggenddiens
Sondae om 9:00 in die kerkgebou
Gesinsdiens
Sondae om 9:00 in die kerksaal (nie tydens vakansies nie)
Aanddiens
Sondae om 19:00 in die kerkgebou
Gedenktuin
Weeksdae 08:00 tot 16:00
Saterdae 08:00 tot 18:00
Sondae 08:00 tot 20:00
Gebruik die skuifhek in Kirknessstraat om toegang tot die Gedenktuin te kry. Let asseblief dat die gedenktuin gesluit is as daar groot sport- of ander aktiwiteite op Loftus is.
Kategese
Junior kategese 10:00
Senior kategese 17:45
Geen kategese tydens vakansies en langnaweke.
Vir meer inligting kontak die kerkkantoor by (012) 344 1950,info@ooskerk.org.za