Die week by Ooskerk
Jammer, 19 Februarie se Ooskerkblaadjie is nie beskikbaar nie
Sondag 19 Februarie
Oggenddiens
Dr. Stephen de Beer
Tema: Die kruis wat die stad omhels
Kerk
09:00
Gesinsdiens
Ds. Paulus Burger
Saal
09:00
Sonskynland
Verdaag vanuit die Gesinsdiens
Junior Kategese
Direk na die oggenddiens
In die kategeselokale
Bybelskool
Efesiers 1-3
Om 10:15 in die Saal
Kontak Gert Prinsloo by
Senior Kategese
Kategeselokale om 17:45
Ds. Paulus Burger
Aanddiens
Dr. Stephen de Beer
Tema: God laat eensames saam in 'n huis bly
Kerk
19:00
Maandag 20 Februarie
Vrouebybelstudie en gespreksgeleentheid
Om 10:00 kontak asb. vir Sue Botha by
082 445 2374 vir meer inligting
GEEN Viam Dei
Kontak vir Marina Strydom
Hart vir die stad
Spreker is Francois Smith (PEN)
Tema: Bekering van onder en bekering van bo
Om 19:00 in die Kerk
Dinsdag 21 Februarie
Toptyd Bybelstudie
Konferensiekamer om 09:00
Kontak vir Niekie Lamprecht
GEEN Viam Dei
Kontak vir Marina Strydom
Hart vir die stad
Spreker is Stephen de Beer
Tema: Herbouers van die stadsmure
Om 19:00 in die Kerk
Woensdag 22 Februarie
Spiritus Actus gespreksgroep
Bespreek: Awareness deur Anthony de Mello
Kommissiekamer om 07:45
Kontak vir Mandi Joubert by 082 579 4217
As-Woensdag
Eucharistie en Hart vir die stad
Spreker is Marinda van Niekerk (PEN)
Tema: Goliat van Gad gaan groot
Om 19:00 in die Kerk
Donderdag 23 Februarie 2012
Maria-skool
Saal om 14:15
Kontak vir Lydia Els by 082 577 5087
GEEN Online
Kontak vir Marius Stoltz by 083 651 8357
GEEN En-Route Bybelstudiegroep
Kontak vir Elsa vir die plek
by 083 424 1639
GEEN Viam Dei
Kontak Marina Strydom
Hart vir die stad
Spreker is Jaco Strydom
Tema: Moeilikheid is ons besigheid
Om 19:00 in die Kerk