Kategories
-
Die week by Ooskerk
Jammer, 19 Februarie se Ooskerkblaadjie is nie beskikbaar nie
Sondag 19 Februarie
Oggenddiens
Dr. Stephen de Beer
Tema: Die kruis wat die stad omhels
Kerk
09:00Gesinsdiens
Ds. Paulus Burger
Saal
09:00Sonskynland
Verdaag vanuit die GesinsdiensJunior Kategese
Direk na die oggenddiens
In die kategeselokaleBybelskool
Efesiers 1-3
Om 10:15 in die Saal
Kontak Gert Prinsloo bySenior Kategese
Kategeselokale om 17:45
Ds. Paulus BurgerAanddiens
Dr. Stephen de Beer
Tema: God laat eensames saam in 'n huis bly
Kerk
19:00Maandag 20 Februarie
Vrouebybelstudie en gespreksgeleentheid
Om 10:00 kontak asb. vir Sue Botha by
082 445 2374 vir meer inligtingGEEN Viam Dei
Kontak vir Marina StrydomHart vir die stad
Spreker is Francois Smith (PEN)
Tema: Bekering van onder en bekering van bo
Om 19:00 in die KerkDinsdag 21 Februarie
Toptyd Bybelstudie
Konferensiekamer om 09:00
Kontak vir Niekie LamprechtGEEN Viam Dei
Kontak vir Marina StrydomHart vir die stad
Spreker is Stephen de Beer
Tema: Herbouers van die stadsmure
Om 19:00 in die KerkWoensdag 22 Februarie
Spiritus Actus gespreksgroep
Bespreek: Awareness deur Anthony de Mello
Kommissiekamer om 07:45
Kontak vir Mandi Joubert by 082 579 4217As-Woensdag
Eucharistie en Hart vir die stad
Spreker is Marinda van Niekerk (PEN)
Tema: Goliat van Gad gaan groot
Om 19:00 in die KerkDonderdag 23 Februarie 2012
Maria-skool
Saal om 14:15
Kontak vir Lydia Els by 082 577 5087GEEN Online
Kontak vir Marius Stoltz by 083 651 8357GEEN En-Route Bybelstudiegroep
Kontak vir Elsa vir die plek
by 083 424 1639GEEN Viam Dei
Kontak Marina StrydomHart vir die stad
Spreker is Jaco Strydom
Tema: Moeilikheid is ons besigheid
Om 19:00 in die Kerk
Kunweek 2010 wenners
Hier is die 12 wenners van die kunsweek wat in die kalender van 2011 verskyn.
Posted in Fotos
Leave a comment






















































































































































































































































































































































































































































































