Reeds sedert 1990 in diens van die Ooskerk. Hy is verantwoordelik vir die instandhouding van die terrein en die gereedmaak van lokale vir byeenkomste.


Word deur ‘n buite-firma aan die kerk gekontrakteer. Sy is verantwoordelik vir die skoonmaak van die kerk, alle lokale en die kantore.


Comments are closed.