Kom soek saam
Elke tweede Dinsdag van maand in die Konferensiekamer.  Kontakpersoon:  Arnold Lamont, 082 563 9919, lamont@ssir.co.za

Aktuele boekbesprekingsgroep
07:45 Kommisiekamer. Kontak vir Mandie Joubert by 082 579 4217

Gespreksgroep
Geestelike toerusting en ontwikkeling deur gesprekvoering. Sprekers word op ‘n gereelde basis genader om oor aktuele sake te praat.  Kontakpersoon:  Dr. Jannie Botha, 083 303 9767, jjbotha@mweb.co.za

Online. Vir almal tussen 18 en 35 jaar
Donderdagaande 18:30 by die kerk.  Kontakpersoon:  Marius Stolz by 083 651 8357 en stoltz.marius@gmail.com of die kerkkantoor by 012 344-1950, alta@ooskerk.org.za

Bybelstudie vir 35 plussers
Kontak vir Minda van Loggerenberg by 082 371 8385, mindavl@yahoo.com

Vroue bybelstudie
18:30 Kommissiekamer (nie tydens vakansies). Kontakpersoon: Marina Strydom, 084 800 8931 of die kerkkantoor by 012 344-1950, marina@ooskerk.org.za

Larmanier Bybelstudiegroep
Maandagoggende 10:00 Larmanier Aftree-oord. Kontakpersoon: Niekie Lamprecht, 083 254 4232

Toptyd Bybelstudie
Dinsdagoggend 09:00 in die Konferensiekamer.  Kontakpersoon: Niekie Lamprecht, 083 254 4232, niekie@ooskerk.org.za

Comments are closed.